top of page

GEOGRAPHY Eden & Central Karoo Education District
Subject Advisor: André Jacobs
Telephone: 044-8038345
Cell: 0845844100
E-mail: Andre.Jacobs@westerncape.gov.za
Take Note
As from 2019 the research task (Task 5) must be handed out in Term 1.
​
It must also be moderated every term.
​
Consult the Moderation Tools on the right of this page.
​
Neem kennis
Vanaf 2019 moet die navorsingstaak (Taak5) in Kwartaal 1 uitgegee word.
​
Dit moet ook elke kwartaal gemodereer word.
​
Raadpleeg die Modereringsinstrumente aan die regterkant van hierdie blad.
To ensure Quality Assurance these checklists are to be used for both internal and external moderation.
***
Om Gehalteversekering te bewerkstellig moet hierdie kontrolelyste gebruik word vir beide interne en eksterne moderering.
bottom of page